Tel: 015 295 7049

info@anrule.co.za

20 Plein Street, Polokwane 0699

Guestbook

02
Dec 2015
Du Roi Function
Sjoe, ek wens julle wil ‘n hele event doen van dekor tot kos en musiek … Julle diens was baie goed en alles het so mooi gelyk. Die dekor was nou een ding waaroor ek nie een keer bekommer het nie, in teenstelling met ‘n paar ander dienste wat gelewer word …
Joreth Duvenhage
02
Dec 2015
Absolutely amazing job
Hello wonderful wonderful ladies, WOW I can not get over the absolutely amazing job you guys did! I could not fault a thing it was just perfect Photos will come soon, but some are on my Facebook page if you wanna have a look. Thank you for all your hard work
Kylie
02
Dec 2015
Vriendelike diens
Hallo Sonja Noudat die troue verby is en alles weer redelik terug na normaal is, wil ek nie te lank uitstel om julle persoonlik te bedank vir jul vriendelike diens nie. Dit was voorwaar 'n plesier om met julle besigheid te doen. Ek hoop en vertrou alles is volledig en in die toestand waarin ons dit ontvang het. Laat weet asseblief as iets skort. Mag jul besigheid vir nog baie jare geseend wees en van krag tot krag gaan. Nogmaals dankie vir alles. Groete, Martie Venterzx
Martie Venterz
02
Dec 2015
Polokwane LBS Launch
Weereens baie dankie vir julle proffesionele diens! – die terugvoer hou net nie op nie – en geen negatiewe woord nie! – Baie dankie – julle is verseker deur en deur “recommendable".
02
Dec 2015
Mad Hatter Theme Party
I would like to Thank you for all your efforts in bringing our Mad Hatter theme to life. You created a true wonderland that swept everyone off their feet tumbling down the rabbit hole. We look forward to working with your professional & creative team again in October.!
26
Nov 2015
E-Conference Events and Promotions CC
Thank You! ….. Thank You! …… Thank You! ……. For all your hard work !!!! The client was very happy – so was I! And I believe the guests were blown over!
Ellen Garvy
12
Jan 2015
2010 Land Rover Reveal
Ons wil namens MGM Motors Polokwane en Mokopane baie dankie sê vir julle bydrae tot ‘n baie suksesvolle funksie. Die terugvoering wat ons van vriende en kliënte ontvang het was fantasties! Ons sal definitief weer van julle puik diens gebruik maak!
Casper en Leonie Vorster, MGM Motors
29
Apr 2014
Beautiful work
First and foremost I would like to take this opportunity to thank you for the beautiful work that you did towards my wife's surprise birthday, the decor was on point and was so in keeping with the theme. She was indeed surprised and kept on asking "who did the decor?"
Tobogo
18
Mar 2014
Baie dankie!
Graag wil ek net julle 2 groot bedank vir die harde werk, vriendelikheid,entoesiasme and hulp met Melissa se troue. Julle het ‘n groot rol gespeel om haar dag so spesiaal te maak en om die prentjies wat sy in haar kop gehad het te help realiseer!
Sharon Smit
06
Mar 2014
1000% satisfied!!!!
Thank you so much for making our venues so beautiful. We were a 1000% satisfied!!!!
Nkazimulo Moyo

Pages

Guestbook

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
  _   _     _          ___   _   _ 
| \ | | (_) ___ |_ _| / | (_)
| \| | | | / _ \ | | | | | |
| |\ | | | | __/ | | | | | |
|_| \_| _/ | \___| |___| |_| |_|
|__/
Enter the code depicted in ASCII art style.