Tel: 015 295 7049

info@anrule.co.za

20 Plein Street, Polokwane 0699

Guestbook

02
Dec 2015
You really have a wonderful talent
We would like to express our sincere thanks for the beautiful decor that you and all your staff did for us at our wedding on 12 October at Fusion Hotel. The decor was beautiful, classy and elegant, exactly what we wanted. We also appreciate the professional manner in which arrangements were handled. We received many compliments on the decor, especially the lovely silk orchids! I've attached a few photos of the decor. You really have a wonderful talent for this business and it has been a pleasure dealing with you. All the best for the future. Kind regards, Tanya
Tanya de Jager
02
Dec 2015
Die mooiste en beste wat ek nog gesien het!!
Net n baie groot dankie vir julle decor met Ryna en Woudter se troue. Julle het regtig woord gehou en moet ek se - nie omdat dit my dogter se troue was - maar net omdat julle die decor gedoen het - was dit van die mooiste en beste wat ek nog gesien het!! Julle doen geen afskeepwerk - inteendeel - jul stap die ekstra myl met julle werk Die gaste was vol komplimente. Jul kan my gerus vir n verwysing gebruik - doen dit graag. Nogmaals baie baie dankie. Groot seen vir jul werk in die toekoms - jul verdien dit regtig!! Liefde Connie
Connie
02
Dec 2015
Du Roi Function
Sjoe, ek wens julle wil ‘n hele event doen van dekor tot kos en musiek … Julle diens was baie goed en alles het so mooi gelyk. Die dekor was nou een ding waaroor ek nie een keer bekommer het nie, in teenstelling met ‘n paar ander dienste wat gelewer word …
Joreth Duvenhage
02
Dec 2015
Absolutely amazing job
Hello wonderful wonderful ladies, WOW I can not get over the absolutely amazing job you guys did! I could not fault a thing it was just perfect Photos will come soon, but some are on my Facebook page if you wanna have a look. Thank you for all your hard work
Kylie
02
Dec 2015
Vriendelike diens
Hallo Sonja Noudat die troue verby is en alles weer redelik terug na normaal is, wil ek nie te lank uitstel om julle persoonlik te bedank vir jul vriendelike diens nie. Dit was voorwaar 'n plesier om met julle besigheid te doen. Ek hoop en vertrou alles is volledig en in die toestand waarin ons dit ontvang het. Laat weet asseblief as iets skort. Mag jul besigheid vir nog baie jare geseend wees en van krag tot krag gaan. Nogmaals dankie vir alles. Groete, Martie Venterzx
Martie Venterz
02
Dec 2015
Polokwane LBS Launch
Weereens baie dankie vir julle proffesionele diens! – die terugvoer hou net nie op nie – en geen negatiewe woord nie! – Baie dankie – julle is verseker deur en deur “recommendable".
02
Dec 2015
Mad Hatter Theme Party
I would like to Thank you for all your efforts in bringing our Mad Hatter theme to life. You created a true wonderland that swept everyone off their feet tumbling down the rabbit hole. We look forward to working with your professional & creative team again in October.!
02
Dec 2015
SACAFMA Presidential Function
I wish to express my appreciation on your contribution in ensuring that the function was a success. Everyone went about their duties with a smile. I thank you from the bottom of my heart, for the role each and every one of you played. Not even the rain could shift our focus on the stated objective. Please pass my gratitude to all the people that were behind the scenes. The feedback is great. The function is billed as one of the best, if not the best ever!! Once again, thank you very much.
02
Dec 2015
Ongelooflike Diens
Baie dankie vir julle pragtige dekor Saterdag. Ek wou al sondag die epos stuur maar ek was net so besig met opruim, pak vir die honeymoon couple en om my ritme gister terug te vind. Die dekor het die saal gemaak, ons het die finale goedjies met die spyskaarte en plekname aangebring en dit was minimalisties maar baie stylvol. Julle diens is ongelooflik en julle afronding is puik. Ek wens ek het meer woorde gehad om my dankbaarheid te beskryf. Dit is baie harde werk wat julle doen en ook werk wat nie eens almal raaksien nie. Die dekor in die kerk was pragtig. Sag en vroulik en net genoeg. Baie dankie daarvoor. Groot waardering vir julle. Mag julle besigheid van krag tot krag gaan.
Nicolien Stapelberg
02
Dec 2015
Onbeskryflik!
Hoe se 'n mens dankie vir iemand wat 'n droom 'n realiteit maak? Dankie vir iemand wat my idee gevat het en daarmee laat vaar het verder en beter as wat ek ooit kon indink! Julle het my droom laat waar kom en as ek die woord "Whimsical" kan gebruik om my troue in een woord op te som sal dit nie genoeg wees nie want dit was ONNBESKRYFLIK gewees!! Tot op die fynste detail!! "Die beste en mooiste dinge in hierdie wereld, kan nie gesien of gehoor word nie, maar moet met die hart gevoel word..." dankie dat julle deel kon wees van ons wonderlike dag!!!
Ben & Audrey Esterhuyse

Pages

Guestbook

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
  _       _       ____                  _  __
| | | |__ | _ \ ___ ___ | |/ /
| | | '_ \ | | | | / _ \ / _ \ | ' /
| |___ | | | | | |_| | | __/ | __/ | . \
|_____| |_| |_| |____/ \___| \___| |_|\_\
Enter the code depicted in ASCII art style.