Tel: 015 295 7049

info@anrule.co.za

20 Plein Street, Polokwane 0699

Guestbook

20
Nov 2018
Besonders mooi
Die Suid Afrikaanse Instituut van Argitekte in Limpopo se Jaareindfunksie was ‘n reuse sukses. Die saal het besonders mooi gelyk, veral die fairy lights en die lampe bokant elke tafel! Ons het regtig baie komplimente gekry van die décor. Dit is baie moeiliker om ‘n venue te kies waar daar niks is nie, maar aan die ander kant is dit soos ‘n skoon palet wat vrylik ingekleur kan word. Dankie dat julle die taak vir ons moontlik en baie maklik gemaak het deur die mooimaak van die saal en die tafels. Glo die nuwe komitee gaan ook van julle gebruik maak. Groete LYDIA STRYDOM
Suid Afrikaanse Instituut van Argitekte in Limpopo
17
Sep 2018
Stunning Event
Dear All I would hereby like to thank you for the stunning event on Thursday and for breathing life into our vision. I am so pleasantly overwhelmed what Polokwane gave us! Wishing you an amazing busy season ahead. Until next time… B
Beatrix
21
Jun 2018
Baie dankie
Liewe Tannie Sonja en Mareaze, Ek skuld julle al vir maande lank fotos. Ekt self nie geweet dit vat so lank om alles te kry nie. Hier is die links na die fotos. https://we.tl/MZUzwGe3Cs https://we.tl/WgdTOM9xVC Dankie weereens vir alles wat julle gedoen het met die dekor en blomme. Dankie vir al die ekstra gunsies. Julle is stunning!!! Kyk ook gerus na hierdie maand se RealBride tydskrif (Junie). Ons troue pronk daarin. Liefde Corlia
Corlia
15
Jan 2018
Great service
Thank you for your great service. Will be in contact in the future. Many thanks again Nora
Nora
22
Nov 2017
Flowers!
Thank you for the beautiful flowers – our client was very happy
Hilary Moore
22
Nov 2017
Beautiful gifts
Thank you so much for the best service.. The Gifts are beautiful! Keep it up!
Girley Kwakwa
05
Nov 2017
Thank you
Greetings. Thanx very much for the good service. Be blessed. May our good Lord do you do good.
Winnie Mtshiza
30
Oct 2017
Pragtige dekor
Baie dankie vir jul wonderlike diens en die pragtige dekor met ons funksie die naweek by Grincourt. Alles was pragtig en ons sal beslis weer van jul dienste gebruik maak. Dr HA Stander en Personeel
Dr HA Stander
03
May 2017
Thank you
I want to thank you from the bottom of my heart for a sterling job done at the venue. It was chic, elegant and very unique - the birthday lady loved it, and so did all the guests. The party was a huge success and the set-up you did played a huge part in that success. All the best.
Sivu Mtshemla
29
Apr 2017
Vriendelike diens
Baie dankie vir julle dienste. Dit het my droom dag ten volle oortref!! Alles het mooi gelyk en dankie aan julle. Dankie vir julle vriendelike diens. Ek sal verseker julle naam versprei en julle weer gebruik.
Elouise O'Neale

Pages

Guestbook

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
W
p
G
C
p
8
Enter the code without spaces.